6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1797 Oranje Street, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Victoria Court 17 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die sekuriteitskompleks is naby die see geleë.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en 'n stoof, en lei na die leefarea met 'n sitkamer, eetarea en binnebraai. Gaste moet hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke, sowel as hul eie dekodeerder en afstandbeheer vir die TV, saambring.
Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1797 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Victoria Court 17 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1797 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang