Victoria Court 2
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1797 Oranje Street, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Victoria Court 2 is 'n selfsorg-eenheid ideaal geleë in Hentiesbaai, Namibië. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende en is binne maklike bereik van die strand en 'n paar winkels.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die ander badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het ook 'n gastetoilet. Linne word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n koffietafel, gratis WiFi en 'n slim-TV. Die eetkamer beskik oor 'n eetkamertafel geskik vir 6 gaste, 2 vrieskaste en 'n ingeboude braai. Daar is 'n wasmasjien in die dubbelmotorhuis.
Gaste het toegang tot motorwasgeriewe in die kompleks, en 2 bykomende parkeerplekke is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1797 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1797 Oranje Street, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang