Victoria Secret
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stel-straat 26, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Victoria Secret is 'n kontemporêre selfsorghuis in Kenton on Sea. Dit is naby die Boesmansriviermonding.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sentrale eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei op sy beurt na 'n dek met gemaklike buitesitplek en braaigeriewe met 'n uitsig oor die mooi tuin.
Die huis het ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, 2 watertenke en 'n omskakelaarstelsel wat krag kan voorsien vir die ligte, TV en WiFi. Daar is ook 'n drukpomp in die geval van kragonderbrekings. Veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Victoria Secret sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Van Der Stel-straat 26, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Victoria Secret het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stel-straat 26, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom