Victorian Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Victorian Guest Lodge is in Kimberley, oorkant die ingang na die Groot Gat, die Mynmuseum en Mittha Seperepere Konferensiesentrum geleë. Die lodge is die ideale vertrekpunt om die historiese en kulturele besienswaardighede van die Diamantstad te verken.

Stylvolle, bekostigbare verblyf is beskikbaar in 9 en suite-gastekamers. Elke kamer is uniek versier en met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe ingerig. Handdoeke word voorsien en haardroërs en strykysters is by ontvangs beskikbaar.

Gaste kan een van ons heerlike ontbyte in die pragtige Victoriaanse eetkamer geniet. Daar is 'n groot verskeidenheid vrugteslaai, jogurt, vrugtesap, tee en koffie om van te kies, asook warm ontbytopsies wat vanaf die spyskaart bestel word. Kies tussen 'n Engelse ontbyt, 'n smaaklike, gevulde drie-eier-omelet, 'n vegetariese omelet en 'n Kontinentale ontbyt.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Vervoer na en van die lughawe, treinstasie en bushalte kan vooraf gereël word. 'n Taxi-diens is ook beskikbaar teen ekstra koste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Victorian Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R400 per nag (vir 2 mense)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false