LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Victorian Square Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Victorian Square Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis omskep is wat in die perdeskoen van Graaff-Reinet lê. Die gastehuis is met 'n rustige, pragtige tuin omring en in 'n stil en veilige area geleë.

Verblyf word in ruim en moderne selfsorg-gastekamers met en suite-badkamers en lugversorging vir die warm Karoo-somers aangebied. Elke kamer het skoon linne, sagte wit handdoeke, komplimentêre toiletware, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele, of 'n etenstafel en stoele.

Gaste kan lekker op die groot stoep wat om die huis strek ontspan en die uitsig oor die omgewing geniet. Daar is 'n ruim, gemeenskaplike onderdaksitarea en -eetarea met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Victorian Square Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Victorian Square Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6171f3cd985c0bbe2bb37127e39142847b35c81bf6ac99a9850794da9ec0bc36350673df508d543636dca9b57ac4490ffe21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 72 Stockenstroom Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.2535765 24.529879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!