4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 12B Mitchell Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Videira-on-Mitchell is 'n bekoorlike en elegante selfsorgkothuis in die hartjie van Riversdal en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, sowel as vakansiegangers.
Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Aktiwiteite en besienswaardighede in en rondom Riversdal sluit die Riversdal Ryskool, De Wingerdt Restaurant, wynproe by Baleia Wines, Cat's Paws Pottery Studio, Korentepoortdam, voëlkyk, voetslaan en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12B Mitchell Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Videira-on-Mitchell het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12B Mitchell Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang