LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Views | LekkeSlaap
+51

Views

Eenheid 1
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid is gerieflik gemeubileer vir 2, 3 of 4 volwassenes, of vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 2 enkelbeddens in die ander kamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi, en 'n houtkaggel. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met 'n pragtige uitsig op die Rooiberge. Die balkon het 'n Weber, stoepmeubels en 'n sambreel vir warm sonskyndae. Onderdakparkeerplek met 'n ingeboude braai word voorsien, sowel as ekstra parkeerplek vir besoekers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 of 3 volwassenes, of vir 'n gesin met 1 of 2 jong kinders wat in dieselfde vertrek as die ouers kan slaap. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens (stapelbed). Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad, en linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, 'n kaggel met hout. Die eenheid bied toegang tot 'n groot balkon met 'n pragtige uitsig op die Rooiberge. Die balkon het stoepmeubels, 'n Weber en 'n groot sambreel vir warm sonskyndae. Onderdakparkeerplek met 'n ingeboude braai word voorsien, sowel as ekstra parkeerplek vir besoekers. Hierdie eenheid bied fantastiese berguitsigte, selfs vanuit die kombuisvenster na die westekant.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Le Roux-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5loMxrrmYXCN1nIeu193FsG3FxYqiRBgudiqQWlMFceusBfamD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 78 5 1 5 Off Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!