Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vignes Guest Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vigne-weg 25, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie juweel, Vignes Guest Lodge, skuil in 'n stil hoekie in Somerstrand. Hier kan gaste beslis goed slaap in die stil omgewing, in die swembad baljaar, braai of na die strand wat sowat 4 km ver is, draf.

Verblyf is in semi-selfsorgsorg-suites beskikbaar. Elk het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het 'n rusbank en ander het 'n eetarea met stoele. Die kamers het 'n TV met sommige DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi in al die eenhede.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike geriewe was stoepe, braaigeriewe en 'n sprankelende swembad insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is naby die Boardwalk-inkopiesentrum en die lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vignes Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Vigne-weg 25, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vignes Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vigne-weg 25, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA603ad0d5c5a42f8481730926bdd1c162a2bff28a86151ec796de80a3df3ba088d9668832868b9c53b214e4f60c36cf46b1d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 25 Vigne Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9939788 25.6502586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem