Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Africa Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Villa Africa Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacqueline H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline H
Gesin met tieners

Oulik plek met vriendelike mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Die kamer was gerieflik en skoon. Veilige verblyf. 'n Mooi plek.

Pierre is 'n besonderse mens, vriendelik en tegemoetkomend. Ons het sy geselskap baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

So heerlik.

Dis 'n wonderlike plek om te bly met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H
Saam met vriende

Skoon en netjies

Lieflike gastehuis wat beslis aanbeveel sal word. Alles is beskikbaar en gasheer was baie vriendelik. Lekker kuierplekkie, as jy tussen die mure kuier, vergeet jy skoon alles wat in die dorp aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Gesin met tieners

Baie spasie met lekker kuierarea.

Ons het baie lekker gekuier en geslaap. Die dubbelkamers is skoon en gemaklik, die slaapsaal met plek vir 8 gaste is ruim met sy eie kombuis en leefarea. Daar is ook 'n eet- en kuierplek waar mens kos kan bestel of self kan braai. Als baie goed toegerus. Ons was baie beïndruk en sou die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel Andries O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Andries O
Enkelreisiger

Baie huislik.

Karen het vir ons heerlike pizzas gemaak in pizza-oond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Africa Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe Resensie. Dit is waarvoor ons strewe. Ek sal die resensie aan ons personeel wys sodat hul kan sien dat hul harde werk raak gesien word.
Vriendelike Groete,
Lizelle

Villa Africa Guesthouse
Clinton B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Clinton B
Gesin met tieners

Swak.

Ons het met eienaar gereël dat ons laat gaan wees deurdat ons opgehou was by die Charles Hill Grenspos. Alhoewel webtuiste gesê het ons kan inboek tot en met 00:00 die nag het ek nogtans die eienaar op hoogte gehou met hoe laat ons daar gaan wees. My laaste boodskap aan hom het gesê ons sal teen 23:00 daar wees. Ek is egter 22:55 daar. Ek moes saam met my vrou 35 min sukkel om iemand te kry om vir ons oopte maak. Toe ons in is het hy ook nie genoegsame parkering gehad nie, Ons is gesê daar is koffie en suiker beskikbaar, maar toe ons in die blik geriewe kyk wat hy van praat is die koffie so aangepak van ouderdom en gelyk soos n swart loperige mengsel en die suiker was vol miere. Die volgende oggend het ek buite gesit en rook nadat ek 06:30 wakker gemaak is om my voertuig te kom sluit. Die wakker maak was iemand wat tot voor my bed gekom het en nie eens geklop het nie. Die vrou met tattoos, van wie ek nie seker is wat die naam is nie, het haar nie aan ons voorgestel nie en terwyl ons oppak is my dogter deur 'n skoonmaker aangejaag, ons kon 10:00 uitboek en dit was op die stadium 07:45, om haar goed te verwyder uit die huis uit want sy moes kyk of ons goed wegdra. Ons is nie koffie of enige iets aangebied daardie oggend nie en boonop moes jy ekstra betaal as jy 'n lugversorger wil gebruik. R100 per remote. Dit is nie eens op sy advertensie as ekstra aangemeld nie. Hulle is uiters swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, netjies en vriendelike staff.

Puik diens, netjies en vriendlike staf. Dean en Lizelle het ons baie welkom laat voel. Sal weer by hulle inboek en hulle aanbeveel vir enige iemand. 5 ster diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was just perfect.

The host was friendly, the music was nice and soft, the room was clean and nice. I recommended it to family while I was still there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2531411d83b4b9476358a9136021d823abe1a24794b071a1694106e89a078ccc628e99e52164e9324f43bae7477e3981ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1713 13th Street Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -19.253804454479 17.720314264297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem