Villa Arte 10
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Maritza V - Jan 2023
Algehele gradering
Christo het ons so vriendelik verwelkom. Die woonstel is wonderlik ingerig. Sal nooit weer op 'n ander plek bly nie.
Lizanne B - Des 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly!
Lourens J - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker blyplek, stapafstand van die strand en besighede.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-rylaan, Villa Arte 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom