LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willoughby S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Better than expected. Vila Caloa will definitely see me again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Incredible. The most sensational place to visit, definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Villa Calao
Amanda and her husband were wonderful guests! They were friendly, respectful, and took great care of Villa Calao. It was an absolute pleasure hosting them, and we would gladly welcome them back anytime. Highly recommended!

Sanmari V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Ongelooflik. Ons tydjie by Villa Calao was ongelooflik. Dis die perfekte plek en goed ingerig. Die swembad het gesorg vir ure se verblyf en Leonora gaan definitief die ekstra myl om te verseker jy het alles wat jy moontlik kon nodig hê! Sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Villa Calao
Dit was heerlik om Sanmari en haar familie by Villa Calao te verwelkom. Hulle was vriendelike en aangename gaste, en dit was besonders lekker om te weet dat die kinders die swembad so geniet het! Ons hoop hulle het mooi herinneringe gemaak en sal hulle graag weer in die toekoms verwelkom.

Bianca B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Excellent, clean and modern. What a stunning place, comfortable and modern. Great amenities and very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Villa Calao
Hallo Bianca, thank you very much for your review. I am very happy that the property met all your expectations. Hope to see you in the future again. Regards

Gloria M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderful stay, immaculate villa, highly recommended. We had a wonderful stay at Villa Calao. We were warmly welcomed upon arrival, and the villa was in perfect condition. The attention to detail in the unit was immaculate. I would highly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Villa Calao
Hallo Gloria, it was nice meeting you and I'm so glad that you enjoyed your stay. Thank you.

Christa E
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Jul 2026

Puik. Gasvrou is teenwoordig en te alle tye beskikbaar. Heerlik oorgebly. Volledig ingerig. Alles word voorsien en alles werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Villa Calao
Hallo Amanda. Ek is so bly julle het julle verblyf geniet en dat alles in orde was. Julle was wonderlike gaste.

Christo F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jul 2026

Wens ons kon langer bly. Sal vir seker weer gaan. Lieflike plek in Marloth. Lekker kuierplek buite, baie netjies binne, goeie matrasse op die beddens. Leonora het baie moeite gedoen met ons aankoms. Ligging is ook goed en die klein stukkie grondpad ry maklik met 'n sleepwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leonora
Villa Calao
Christo en sy familie was baie aangename gaste. Kommunikasie was maklik en hulle het Villa Calao netjies en met respek behandel. Ons waardeer dit opreg dat hulle by ons kom kuier het en hoop om hulle weer in die toekoms te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonora Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)
Bespreek

680 Hornbill, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdabac274382bc17e6006f0c1bb618a71a7bdd9aef14ec7700c545e7a4202b3a57a3ecc9881cb0da764632390bd111c00e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 680 Hornbill Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.356024609849 31.762630893799