6 gaste
2 slaapkamers
7 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Sykes Road, Villa del Sol 8, Warner Beach, 4135, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa del Sol 8 is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, ongeveer 300 m van die strand af.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed op aanvraag. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Lugversorging is in beide slaapkamers beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die leefarea lei na 'n lieflike patio met buitesitplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Sykes Road, Villa del Sol 8, Warner Beach, 4135, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa del Sol 8 het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Sykes Road, Villa del Sol 8, Warner Beach, 4135, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang