Villa Delfini 2
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Delfini bied slaapplek vir 6 (4 volwassenes en 2 kinders) in 'n veilige kompleks op die strand in Jeffreysbaai.
Dié selfsorgwoonstel het lieflike see-uitsigte en 3 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Die twee badkamers word gedeel en een van die badkamers het 'n stort.
Die ooplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, en 'n tweeplaatstofie. Daar is 'n sitarea met 'n TV. Die leefarea maak oop op 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die oseaan.
Veilige parkeerplek vir een motor word voorsien en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot die swembad in die kompleks. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Villa Delfini is loopafstand vanaf verskeie winkels en restaurante en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. WiFi is beskikbaar.
Jeffreysbaai spog met heelwat doendinge en besienswaardighede, soos surf, sandplankry, bergfietsry, valskermspring, die African Dawn Wildlife Sancturary en verskeie museums.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Delfini 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Delfini 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom