Ferreira Town Akkommodasie by Villa Delfini B3 | LekkeSlaap
+13
+13

Villa Delfini B3

Selfsorg
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini B3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 1

Beskrywing

Villa Delfini B3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die veilige Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai geleë en bied 'n see-uitsig en direkte toegang tot die swemstrand. Die kompleks is gerieflik naby winkels en restaurante in die area geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die woonstel het ook gratis WiFi.

Die kompleks bied veilige onderdakparkeerpeek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Delfini B3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gama-weg, Villa Delfini B3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini B3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde5cb11396620701370ff3cf1bb5d238b698a5df9de556366cb3ea445ff78a8b191693a09c38dc7bd8e96fc369ced24bfc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 6) Da Gama Road Villa Delfini B3 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.034915930167 24.930959035092
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za