Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Villa Flamenco 12
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Roelof L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof L
Gesin met tieners

Good stay!

Lovely unit - just don't advertise the unit as the front unit in front of the beach gate when it is the second one.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons sal van die foto's redigeer.

Villa Flamenco 12
Ismail H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail H
Gesin met tieners

Awesome.

Wonderful, second time staying here. Will return again hopefully. Lovely location! Please look into providing clean towels and replenishing toilet paper instead of only on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Thank you for the feedback, Ismail. This is a self-catering unit and we only provide a starter pack.

Villa Flamenco 12
Quintin C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Ons het regtig baie van die eenheid gehou. Dit was baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het en die diens was puik van die begin af. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ons hoop om jou binne kort weer te verwelkom

Villa Flamenco 12
Stephen B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and comfortable accommodation.

I wish I was still there. Wi-Fi connectivity was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Thank you for the review. We hope to see you soon again.

Villa Flamenco 12
Karien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon, wonderlike see-uitsig.

Ons het baie lekker gekuier by Villa flamenco nr 12. Baie netjies gewees, en wonderlike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Gesin met klein kinders

Lekker.

Lekker gebly, sal aanbeveel vir baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezett V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie nice plek. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Ons is so bly jy het die rus tydjie geniet. Baie dankie vir die terugvoering.

Villa Flamenco 12
Lee - Ann T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee - Ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

So happy you enjoyed it and had a good time.

Villa Flamenco 12
Lenta P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenta P
Gesin met tieners

Verblyf was baie goed en die uitkyk op see was heerlik. Baie dankie.

Puik diens, verblyf was baie goed, genoeg spasies ens. Pragtige uitsig by die see. Was heerlike tyd vir ons. Toegang na strand en veiligheid ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande L
Gesin met tieners

Tieners raak vinnig verveeld. Strande nie swembaar nie.

Woonstelle baie opmekaar, braaigeriewe ongemaklik as al die woonstelle beset is. Hulle stuur boodskappe oor klagtes oor jou voertuig dan is dit nie eens jou voertuig nie. Skoonmakers kom 8 uur in die oggende, so geen laat slaap terwyl jy met vakansie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeie dag Yolande, daar is n lieflike tidal pool by die woonstelle waar daar lekker gesnorkel kon word. Die strande in Ballito word heel jaar beman met lewensredders daarom is dit die moeite werd om na die swemstrande te gaan. Die strand voor Villa Flamengo is nie so veilige swemstrand en daarom is dit nie goed om daar te swem nie. Wat die parkering aanbetref is dit belangrik dat elke motor op sy eie parkering staan omdat dit moeilik maak vir ander motors om uit hul parkeerplek te kom. Net mededeelsaamheid. Ek het nie besef jy het n probleem met die skoonmaker nie anders kon ek dit gereelhet vir wanneer dit jou pas.

Villa Flamenco 12
Eureka B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka B
Gesin met tieners

Baie lekker, hoef nie te ry strand toe nie, die ligging was perfek.

Baie lekker gekuier, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina-mari M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina-mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging!

Pragtige eenheid met 'n lieflike uitsig. Ons het die Tidal Pool vreeslik geniet en lekker gesnorkel. Die nuwe Lifestyle-sentrum het die oulikste winkels veral The Market met hordes eetplekkies! Die eenheid is netjies en die aircon in beide kamers is 'n bonus! En Victorinox-messe! Ons sou 'n koffie plunger en 'n waaier in die leefarea baie waardeer het. Prop24 is die managing agent van die eenheid. Hulle verg linnefooi van R300, besprekingsfooi van R300, en deposito van R500 wat ons nie verwag het nie. Ook 'n hele klomp papierwerk en body corporate reëls ens wat geteken moet word. Overall, 'n heerlike wegbreek en ons sal weer hier wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemiddag Ina-Mari,

Baie dankie vir u terugvoering, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.

Die kostes is op die webwerf en kwotasie, jammer as u dit nie opgelet het nie:
R500 is 'n terugetaalbare skadedeposito, wat 5-7 werksdae na vertrek terugbetaal word.
House Rules
Dokumentasie wat benodig word sodat ons die bespreking kan nakom:
1. Afskrif van ID/Paspoort
2. Bewys van verblyf (indien gas 'n SA-burger is)
3. Getekende en volledige besprekingsvorm en -reëls

Kwotasie sluit nie die volgende in nie:
Breekskadedeposito: R500
Linnefooi: R300 (slegs van toepassing op besprekings van 2 nagte)
'n Administrasiefooi van R300 moet betaal word voordat gaste inklok.

Groete
Karen von Wielligh

Villa Flamenco 12
Monica M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Gesin met tieners

Amazing waarde vir geld! Pragtige skoon eenheid met 'n beeldskone see-uitsig.

Die eenheid is regtig modern en pragtig met 'n Smart TV en WiFi, besoekers kan Netflix, Showmax en DStv logins gemaklik activate in eenheid. Die eenheid is letterlik 'n paar treë van die see af, die strand is skoon en veilig. Die eenheid is skoon en gegear met als wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Die dame wat skoonmaak kan dalk 'n vaste tyd elke dag hê sodat mens jou dag kan beplan en nie wag tot 11 uur partymaal. Daar kan meer braai-areas wees en mens moet lig pak, jy moet 'n paar stappe klim van die garage na die eenheid, maar dis die moeite werd! Groot dankie aan die eienaars wat soveel liefde en moeite in die eenheid sit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juta Q - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juta Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Mooi opgepaste plek wat skoon was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel. See-uitsig slegs gedeeltelik maar steeds baie mooi. Lekker daar vakansie gehou, behalwe vir die swak en onnodig onvriendelike administrasie.

Die woonstel is baie mooi en skoon, skoonmakers vriendelik en professioneel. Hoewel die see-uitsig slegs gedeeltelik is, is dit steeds pragtig. Die administrateurs, PROP 247 is egter ontoeganklik en teleurstellend. Daar is 'n ellelange huurkontrak wat geteken moet word en teruggestuur moet word, bewys van adres moet selfs verskaf word, ten spyte van die feit dat ons die volle bedrag vooraf vereffen het. Daar was geen inventaris nie en gebreke wat ons aangemeld het het geen aandag gekry nie. Ons was twee weke daar, en die aand voor ons vertrek terug huistoe het iemand opgedaag om glo te kom kyk na die ligte wat nie werk nie. Ons moes uiteindelik na hulle kantore ry om 'n inventaris te vra asook 'n afstandbeheerder sodat ons die strand kon bereik. Tog is steeds aangedring op 'n R500 breekskadedeposito asook 'n R300 administrasiefooi. Die kontrak dreig ook met boetes, wat belaglik is. Ons sal nooit weer daar bly nie, nie omdat die plek nie pragtig is nie, maar a.g.v. Prop 247 se optrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlike vakansie gehad en die eenheid is perfek geleë met 'n fantastiese uitsig.

Ons het 'n wonderlike vakansie ervaar as gesin deur die webtuiste as hulpmiddel te kom gebruik, om vir ons die perfekte vakansie te kon gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cuan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan V
Gesin met tieners

Clean, comfortable, relaxing.

Thank you for a wonderful stay. The booking process was an absolute pleasure and even when I did require assistance Karin was extremely helpful. The unit was neat and tidy and well maintained. Hope to return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing sea view.

Lovely quite Villa located on a wonderful place. Just a few steps away from the beach, you can actually see smell and hear the beach that’s how nice and close it is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddy D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy D
Gesin met tieners

Great location, well maintained and clean.

DStv was advertised as part of the package, when we arrived we were told, sorry, no DStv, in a take it or leave it manner, which was not a great start to the holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Good morning Eddy,

The DStv was deactivated when the Wi-Fi and smart TV were added, and your agent should have informed you, apologies for this.

The agent, Karin Oosthuizen, did let me know that you queried the DStv, and I explained to her how you can access your own personal DStv via the internet as well as Netflix.

Kind Regards,
Karen von Wielligh

Villa Flamenco 12
Mary-anne M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-anne M
Enkelreisiger

Perfek geleë vir translopers alhoewel die see nie 'n goeie swem area bied nie.

Baie tevrede met die ligging van die eenhede aangesien dit amper op die strand is. Veiligheid is vir my van kardinale belang en daar is genoeg daarvan. Ek sou net baie meer braai areas wou sien aangesien die braai plek volgens my te veel mense moet akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansieverblyf!

Baie netjies, pragtige uitsig op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemiddag Tania,

Baie dankie vir die mooi resensie
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek

Groete
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

Villa Flamenco 12
Themni M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themni M
Gesin met klein kinders

Accommodation very homey.

Pleasant, felt at home. The complex was very safe and serene. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved staying there. Wish the cleaners could have done the dishes as well. The shower does not drain well.

An amazing apartment, so close to the beach. It is really beautifully decorated, homely and very comfortable. Love hearing the sea and having wonderful sea views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Ongelooflike mooi see-uitsig, veilig, skoon en sal dit definitief aanbeveel.

Ons het ongelooflik lekker gebly, baie mooi see-uitsig gehad, met al die dolfyne, walvisse en seelewe wat ons kon sien van die balkon af. Alles was skoon en netjies. Sal definitief weer hier wil kom kuier. Net een probleempie, die garage is baie klein en ons voertuig kon nie pas nie, voertuig moes maar buite staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met klein kinders

Pragtige plek vir gesinsvakansie.

Pragtige, prakties uitgerigte plek met baie spasie en mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estee P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee P
Gesin met klein kinders

Netjies en bekostigbaar vir wat mens betaal.

Dit is perfekte verblyf vir 'n gesin, veral met jong kinders. Dis op die strand en geen moeite om vir korter tydperke strand toe te gaan met klein kinders wat nog slaap deur die dag nie. Dis ook 'n baie rustige strand omdat dit nie 'n swemstrand is nie, en maak dit ook ideaal vir klein kindertjies wat nog net in die sand en vlakwater speel. Baie netjiese eenheid, ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemiddag Estee,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit daarna dat u weer by ons besprek.
Groete,
Karen von Wielligh

Villa Flamenco 12
Linda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

Wonderlike uitsig en ligging.

Pragtige seewoonstel, sentraal geleë. Mooi gemeubileerd met 'n goed toegeruste kombuis. Sou net graag wou hê skoonmaakdienste moes skottelgoedwas insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig met goeie see-uitsig en toegang tot strand. Is ook baie sentraal geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemore Marco,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Flamenco 12
Lindiwe B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindiwe B
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

The only negative thing we could point out is that we stayed over 5 days and bed sheets were not changed. To top it all, we were supplied with one toilet roll, meaning you have to buy your own. Other than that, everything was lovely thought their garages were too narrow for big cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Good afternoon Lindiwe,

Thank you for your feedback. Villa Flamenco is a self catering apartment and toilet paper, dishwash, hand soap and refuse bags are supplied on arrival only. Linen changes are scheduled for every 7th day.We look forward to you booking with us again. Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito.

Villa Flamenco 12
Hayley M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Gesin met klein kinders

Great sea views, quiet, clean and close to the beach and perfect for a short getaway.

Perfect holiday venue for a family or 4 adults. Safe area and close to shops. Walking distance to beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Good evening Hayley

Thank you for the lovely review.
We look forward to you booking with us again.

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Flamenco 12
Chaland V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaland V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - ons gaan beslis weer!

Uitstekende ligging, baie netjies, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiedag Chaland,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om u binnekort weer te sien.

Groete,
Karen

Villa Flamenco 12
Morne D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Gesin met klein kinders

Baie nice plek, sal weer daar bly!

Baie lekker vakansie gehou! Great plek en het alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemiddag Morne, baie dankie vir die mooir resensie. Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete,
Karen

Villa Flamenco 12
Melissa H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies met die mooiste see-uitsig.

Het 'n heerlike tydjie by Villa Flamenco gehad. Sal beslis weer wil gaan. Baie skoon en netjies met die mooiste see-uitsig. Ons gesin het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemore Melissa

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Flamenco 12
Benjo L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing om uit te rus.

Die eenheid is pragtig met mooi see-uitsig. Ons het lekker gerus in die stil kompleks. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiedag Benjo,

Baie dankie vir die mooi resensie

Ons sien daarna uit om weer van u te hoor

Groete,
Karen

Villa Flamenco 12
Edmund S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was uitstekend. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeie middag Eddie

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete, Karen von Wielligh.

Villa Flamenco 12
Willem M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Sal aanbeveel vir mense wat nie omgee vir styl trappe na die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma J
Saam met vriende

Naby die strand en die uitsig is onverbeterlik.

Alles wat jy benodig in 'n vakansiewoonstel was daar. Die enigste probleem wat ek gehad het was om my kar in garage te parkeer. Dit is hopeloos te nou en my kar moes buite slaap. Wat van afdakke?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiemore Thelma

Baie dankie vir u mooi resensie. Ek het nooit eintlik besef dat die motorhuise 'n bietjie nou is nie, jammer dat u die probleem ondervind het.
Ek sien daarna uit om u weer te sien.

Groete
Karen by Chas Everitt Ballito

Villa Flamenco 12
Pedri B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedri B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike vakansie op die strand.

Alhoewel 'n baie lekker vakansie op die strand, moet ek noem die parkering in die kompleks is heeltemal te min. Daar is nie genoeg parkeerplek vir jou sleepwa nie en dit is baie frustrerend om mense in die kompleks op te spoor wat voor jou garage parkeer. Andersins, 'n baie lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M A F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M A F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ligging is uitstekend.

Sal aanbeveel vir vriende. Buite-seisoen tariewe is goeie waarde vir geld. Klein dingetjies kan verbeter soos blikoopmaker werk nie en opwasbak se uitlaat is stadig/kort aandag. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerielflik

Baie baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek. Ons het dit ongelooflik geniet en sal beslís weer by Villa Flamenco bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike see-uitsig.

Baie rustige atmosfeer en lekker plek om net uit te rus en te ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeiedag Lenie,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Karen

Villa Flamenco 12
Pieter M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Besigheidsreis

Skoon, veilig, lekker en wonderlike uitsig.

Dit was lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie indrukwekkend, baie veilig.

Vir seker sal ons weer by Villa Flamenco bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelvin V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was genotvol.

Die enigste probleem was die trappe aangesien ons pensioenarise is en my vrou knieprobleme het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Gesin met klein kinders

Verblyf was rustig gewees.

Die tydjie was lekker gewees. Baie rustig en geen probleme nie. Die eenheid kan wel doen met `n swembad maar berus nie van die spasie nie. Die skoonmakers van die eenheid het ook nie opgedaag nie. Verder was dit `n baie lekker tydjie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Goeie dag Christo,

Dankie vir u resensie oor Villa Flamenco. Ons het laas week met die opsigter gepraat oor die skoonmaak diens en hom bewus gemaak van probleme wat intree, hopelik sal dit nie weer gebeur nie. Ongelukkig by hierdie kompleks sluit die skoonmaak nie skottelgoed in nie en beddens word ook nie opgemaak nie.

Groete,
Karen

Villa Flamenco 12
Kim C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C

Ek sal die plek aanbeveel, maar glad nie deur Chas Everitt - Umhlanga Tadoscore nie.

Dit het gesê daar is DSTV family view. Daar was nie 101 of 201 nie, so ons kon nie die rugby kyk nie. Geen aircon het gewerk nie! Hulle het nie Saterdag kom skoonmaak nie, al het hulle bevestig dat hulle sal! Ek het Karen en Kathy op die Saterdag probeer in die hande kry, albei fone was af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Flamenco 12 se terugvoer

Good day
We contacted the tenant prior to their arrival to let them know that the aircon was not working and were told by our tenant it would not be a problem for her but she was not sure about the others in the group. One aircon was working and we provided fans for the stay in the interim. To fix the aircon a part had been ordered and it has only arrived today (18/3). This was unfortunately beyond our control. I was away on leave but personally took a call from one of the ladies in the group on the Saturday and when I tried to phone her back to offer alternative accommodation nobody answered the phone. Cathy got hold of tenant on Saturday about 12pm and offered alternative accommodation but this was declined. My phone (as well as Cathy's) was on the entire day and I had no more calls from the tenant. Re the Saturday clean we have taken this up with Villa Flamenco as only once tenant let us know,after their departure, that nobody had cleaned the Saturday were we aware of this problem. DStv Family View does not have channel 101 or 201 or any Super Sport Channels. I have also given the tenant a discount which was added to her refundable breakage deposit. I am not sure what else I could have done to improve the stay.
Kind Regards Karen von Wielligh

Villa Flamenco 12
Vanaf R1 270
R1 270 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 270
R1 270 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 270
R1 270 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean-rylaan, Villa Flamenco Apartment Eenheid 12, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVqmzPd4dKjtIp87VdxAqisH1TZh9T7akH1F5pyHJSJlBF02q2S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 270 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 31 Ocean Drive Villa Flamenco Apartment Unit 12 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511468018453 31.232093457672