Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 502 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa Flamenco 5 is 'n oulike woonstel op die grondverdieping naby Chakas Rock aan die Noordkus in Ballito. Dit is tussen Ballito en Salt Rock en hierdie area bied 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan en is die tuiste van Chaka's Rock-strand wat bekend is vir 'n gesinsvriendelike omgewing en diverse marinelewe. Gaste kan snorkel in die getypoel wat maklik bereikbaar is via 'n kort wandelpaadjie en 'n aangename stappie langs die strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n dakwaaier.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV met die volle DStv-pakket. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels.

Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan gebruikmaak van die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n braai-area insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 502
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 502
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037b04537d6ec1f1abf09cbe1a0f4fab2846558d39d0a31b2282f0feb19b657a16288e6443651abb7c0476ecd435a9ef6411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 502 per nag (plek vir 5) 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511212792727 31.231708753187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem