Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Grande Luxury accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 281, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Grande Luxury accommodation is 'n bekoorlike gastehuis in Jim Fouchepark, Welkom. Dit bied ruim en gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.

Die unieke gastehuis beskik oor 5 luukse kamers en 'n Executive-kamer, elk met 'n en suite-badkamer. Die luukse kamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die Executive-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, gemaklike sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea waar hulle 'n komplimentêre ontbyt kan geniet.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n groot tuin met buitesitplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Shanice B
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf waarde vir geld. Ons het die verblyf geniet en die ontbyt was baie lekker! Sal definitief aanbeveel!
Aug 2024
Lizelle V
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, veilig, puik diens, lekker ontbyt - alles perfek baie dankie! Dit was meer as ideaal! Alles net reg. Kamers is lieflik. Sal nie weer o...
Sien meer
Jan 2024
Leon F
Besigheidsreis
5.0
'n Weelde-ervaring wat rus vir die siel bring! Baie aangename ervaring. Dit was heerlik om na 'n harde dag se werk by 'n stil, rustige blyplek aan te ...
Sien meer
Des 2023
Boy B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflik. Kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel tot krag gehad tydens beurtkrag.
Mei 2023
Juanita H
Gesin met klein kinders
4.2
Ons het goed uitgerus. Gastehuis is baie mooi en netjies.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stateway 281, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Grande Luxury accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 281, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1439898e58b0bc99d2ee314eaf77059232d2752790bfec44f2ddb591437658480c914a94305c0195218db6202c436062b5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 281 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.976529797558 26.728111572676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang