Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Hakmka

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Hakmka is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Jeffreysbaai. Die balkon en leefarea op die boonste verdieping spog met panoramiese uitsigte oor die see.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike uitsig oor die see, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea is op die boonste verdieping en beskik oor 'n kombis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die kombuis lei na 2 etenstafels en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Daar is ook 'n binnebraai-area met 'n kroeg. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Opvoudeure lei na 'n groot balkon met 'n 180°-uitsig oor die see. Dit is die ideale plekkie vir gaste wat bietjie wil sonbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Hakmka sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Collette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Heidestraat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0055b6c0bf8aece14ba497a470386c3446f60bec3e5f9995a090de0f8c8edf025f807f01e739765d38a5004487631bf73e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 3 Heide Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.046345 24.923796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem