Villa La Liza
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jul 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daisy-weg, 6 South Sands, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R1 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa La Liza is in Scottburgh en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in al die slaapkamers.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het gemaklik rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die huis het braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liza-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Daisy-weg, 6 South Sands, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa La Liza het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daisy-weg, 6 South Sands, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal