Villa Lin-Zané

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes.

Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 4 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is uniek versier en gemeubileer met handgemaakte meubels. Verder is elke eenheid toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en luukse linne word voorsien.

Gaste is welkom om af te koel in die sprankelende swembad en braaigeriewe is beskikbaar. Kospakkies, braaipakke met bykos is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

Ons het verskeie veilige parkeerplekke vir karavane, sleepwaens en vragmotors.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Lin-Zané gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false