Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Louzelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Louzelle is 'n bekoorlike villa in die hartjie van die bosveld in Thabazimbi. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek en spog met 'n pragtige uitsig oor die bosveld.

Hierdie villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Al 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel en sitarea met gemaklike sitplek.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sonstoele, 'n etenstafel en ekstra sitplek. Gaste het toegang tot die lodge se gemeenskaplike kinderspeelarea, mini-gholf, swembad en restaurant, maar gaste moet navraag doen oor die tye wat dit oop is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab457009dbb4ffd6dce69cef9a1a5eba1fb03dd2a03e0a939a69329305c6e6edc0e2f2048cd3b2de1b5ad3b5fe7271f7abb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6) Off R511 Wag 'n Bietjie Draai 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.664686 27.417222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem