Villa Maria Guest Lodge
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platan-laan 11, Adamayview, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Maria Guest Lodge bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in Klerksdorp.
Die gastehuis beskik oor 'n verskeidenheid en suite-kamers wat smaakvol versier is. Die kamers het elk 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en sommige kamers het storte of baddens, waar ander storte én baddens het. Sommige kamers het ook 'n spa-bad. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die ruim executive- en deluxe-kamers het elk 'n privaat binnehof sodat gaste privaatheid kan geniet.
Die gastehuis het veilige parkeerplek, asook die Sundowner Garden Pub wat ten volle gelisensieer is, 'n lieflike tuin met tuinmeubels en sonsambrele, verwelkomingsdrankies, aandete op versoek, 'n wasgoeddiens op versoek en 'n WiFi-kuberkol, asook komplimentêre sjerrie, vrugte en beskuit. Die gastehuis kan voorsiening maak vir konferensies, funksies en troues.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Platan-laan 11, Adamayview, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Villa Maria Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Flamwood Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platan-laan 11, Adamayview, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom