Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Maroela Game Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hotel
Selfsorg
Boskothuis
Selfsorg
Bungalows
Tentverblyf
Kampplek
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Glanskamp-eenhede
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.

'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.

Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 228 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51107b4e4491afae70842adc6ea88d3c365733c77a47a5dc5252bd12acae88705b61aa18de8b33306f4801fddb1adade676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R37 Portion 10 of Deelkraal Farm 22 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.081635026188 29.407481638228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem