+23
Selfsorg in Willard's Beach

Villa Med 23

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Villa Med 23 is 'n oulike woonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks in Dolphin-singel naby Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dit is net 400 m vanaf Willard-hoofstrand in Ballito. Dit is ook gerieflik naby Checkers. Die Noordkus bied 'n rits restaurante en koffiewinkels wat net 'n paar minute van die kompleks af is.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het of 'n dakwaaier en lugversorging.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek. Hierdie area lei na 'n onderdakstoepbalkon met buitemeubels. Privaat braaigeriewe is ongelukkig nie op die stoep beskikbaar nie.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is nie 'n aangewese parkeerplek vir die woonstel nie, maar baie besoekersparkeerplek in die kompleks. Gaste kan die kompleks se gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n swembad en 'n braai-area, gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 390

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 010
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 010
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 010
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Eland Street, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18564871ff1a07743e5ee9a82cf519e10613027b8d0d51402c520a099124aecbc5f63052a38aa2a5a75f341af1da4e10865c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag (plek vir 6) 1 Eland Street Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5291859 31.2217439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang