LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Louis Botha Road, Meerhof, Hartebeespoort dam, 0260, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Villa Meerhof is 'n moderne woonstel in die hartjie van Hartebeespoort. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n wegbreek vir vriende of familie.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n slaaparea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders, terwyl 'n ekstra slaaparea 'n dubbelslaapbank het. 'n Gedeelde tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie.

Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Met 'n privaat balkon, buitebraai-area, lugversorging en 1 gratis veilige parkeerplek, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf ervaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Surita Malherbe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

  • 29 Louis Botha Road, Meerhof, Hartebeespoort dam, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Villa Meerhof het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

29 Louis Botha Road, Meerhof, Hartebeespoort dam, 0260, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16a6ce8a2792185dae0a84ef05697c47c28d93fa43e42030b0bc4192b62b0011b73fcbbf36a228d9ddccf695023e93eace7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 29 Louis Botha Road Meerhof 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.759709273924 27.895695286269