40% af Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jan 2020 tot 31 Mei 2020.
St Lucia Estuary Akkommodasie by Villa Mia 15 | LekkeSlaap
+11
+11

Villa Mia 15

  • Spesiale Aanbod - Kry 40% af
  • Vanaf R1 200 R720 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Mia 15 is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia geleë is. Dié vakansiedorp skuil aan KwaZulu-Natal se Olifantkus en is die poort tot die iSimangaliso Vleilandpark - een van die grootste parke in ons land met wild, safari's, diverse ekosisteme, seekoeie, krokodille, vaarte op die riviermond en ongetemde wildernis.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Lugversorging en plafonwaaiers word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas en vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DSTV (Access - 55 kanale). Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe. Daar is veilige onderdak parkeerplek agter 'n elektriese hek, asook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mia 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Villa Mia 15
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 15 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkByKeF81GhAeJbAiX5DwL4BQP43TjmyH5ZFVUQEKR0VLCCatVc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.374739685707 32.412484282665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za