Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 4

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Mia 4 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 mense in St Lucia.

Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste. Die kamers het almal plafon waaiers, leef area en kombuis area beskik oor 'n lugversorger gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sit area het 'n TV met DStv.

Ander geriewe sluit braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in. Die woonstel word daagliks skoongemaak, maar ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

St Lucia bied verskeie besienswaardighede soos seekoei- en krokodiltoere, visvang, na die seekoeie kyk terwyl hulle wei, of die St Lucia Wildreservaat, 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied, in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mia 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Villa Mia 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Jaar gelys 5

Ligging

  • Katonkelstraat, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d615a5a73d2fa99c9ca817fc241ab4cf90393566a75e4267deb3f3e554142cc664c15abbbf510998d18e0b3ae4dd04a23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-16:00 09:00 -28.374754501759 32.412478923798
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem