LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa MikaMora | LekkeSlaap
+31

Villa MikaMora

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Villa MikaMora
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Inge R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld!

Baie vriendelike mense. Die veiligheid is van hoë gehalte. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Leandri F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri F
Saam met vriende

Great!

Kliëntediens is puik, kamers baie netjies, tuin is pragtig. Daar is vir seker baie moeite in hierdie gastehuis in gesit. Baie lekker gebly en sal vir seker weer daar oorslaap.

Andre R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Skoon verblyf naby hospitale.

Baie netjies, veilig en vriendelik.

Mille L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mille L
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies met baie oulike speelplek vir die kleingoed!

Baie dankie vir die vriendelike diens en omgee! Julle plek is skoon, netjies en oulik ingerig vir kinders!

Villa MikaMora's terugvoer

Welcome to the Villa MikaMora family.
Thank you for being such outstanding guests and we really appreciate the lovely review. We hope to host you again whenever you are back in town. Here's wishing you all the very best. Love from Villa MikaMora.

Villa MikaMora
Jan-hendri S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendri S
Saam met vriende

Netjies, veilig en goed geleë.

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Hy het uit sy pad gegaan om ons te help. Die kamers is baie luuks en ruim. Dit was ook baie skoon. Al het ons net oornag sal ek dit beslis aanbeveel vir ander mense. Veilige omgewing met goeie sekuriteit.

Jeanette M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Gesin met klein kinders

Gasvry, behulpsaam, stil en rustig.

Ons het ons week hier baie geniet. Sal vir seker Villa MikaMora aanbeveel. Die tuin is perfek, my kinders het die speel-area vreeslik geniet. Die eenheid was stunning, ons sal beslis weer gebruik maak van Villa MikaMora. Baie dankie vir die eienaar en sy vrou wat ons verblyf so gemaklik as moontlik gemaak het.

Villa MikaMora's terugvoer

Welcome to the Villa MikaMora family.
Thank you for being such outstanding guests and we really appreciated the lovely review.
Apologies for the slow response. We hope to host you again, whenever you are back in the city. Here's wishing you all the very best.
Love from Villa MikaMora.

Villa MikaMora
Jacques M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Kwaliteit, vriendelikheid, sekuriteit.

Ons gesin (van die platteland) het vir een aand oorgeslaap omdat ons 'n spesialis in Johannesburg moes sien. Daar is letterlik 'n rooi tapyt vir ons uitgerol. Baie vriendelike gasheer. Sal enigiemand voorstel om gerus daar te gaan oornag. Lieflike ontbyt. Mr. Delivery en inkopiesentrums is ook naby geleë. Waarde vir geld. Veilig. Baie modern en netjies.

Marieta V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met klein kinders

10 uit 10 vir gasvryheid en gerief.

Die eenheid is in 'n veilige omgewing geleë en ideaal vir 'n nag of twee se oorslaap. Die gasheer het geen moeite ontsien om ons tuis en op ons gemak te laat voel nie.

Danielle S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Diens was puik gewees, wens ons kon langer gebly het! Plek is pragtig en mens voel baie tuis!

Francis S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S
Enkelreisiger

Dit het voldoen aan meer as wat ek verwag het.

Villa MikaMora is vir seker 'n plek om te besoek. Dit is pragtig en die kamers is wow. Almal het uit hulle pad gegaan om dit 'n onvergeetlike verblyf te maak.

Villa MikaMora's terugvoer

Welcome to the Villa MikaMora family, Francis!
Thank you for being such an outstanding guest.
We hope to see you 'home away from home' whenever you are back in town.
Here's wishing you all the success with your future professional endeavors.
Love from Villa MikaMora.

Villa MikaMora
was R895
Vanaf R806
per nag (plek vir 2)
was R895
Vanaf R806
per nag (plek vir 2)
was R895
Vanaf R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale Brook-singel 3, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRExWVWqnIKRrqlXA2WCHxEyD454QmQwzKLPw7luQUhmyQLaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R895, nou Vanaf R806  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Dale Brook Crescent Victory Park 2195 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -26.141434248471 28.005804877263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!