Beskrywing
Dié suite het 'n privaat ingang, is ideaal vir sakereisigers en het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n broodrooster en 'n moderne en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is ook 'n LED-TV, lugversorging, 'n werkstasie en gratis WiFi. Die Ateljeewoonstel en die Deluxe-koningsuite het 'n skakeldeur en kan saam as geheel aan groepe van 4 volwassenes en 2 kinders verhuur word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n uitsig oor die swembad, het sy eie ingang en is geskik vir sakereisigers. Daar is slaapplek vir gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en broodrooster en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n LED-TV, lugversorging, 'n werkstasie en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg Pool Studio Lodge het slaapplek vir 4 volwassenes. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV en gratis WiFi-toegang in. Die Pool Studio Lodge en die Deluxe King Suite het 'n tussendeur en kan saam gehuur word vir groepe van tot 4 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg Deluxe-woonstel het slaapplek vir 5 gaste, 2 volwassenes en 3 kinders tot die ouderdom van 20 of 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n koningingrootte-bed in die sitkamer met 'n enkelstapelbed. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort in 'n hoekbad, 'n toilet en wasbak. Daar is ook 2 platskerm-TV's, 2 lugversorgers en gratis WiFi-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Dale Brook Crescent, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang