Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mtati

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R72 Kusweg, Eenheid 2 Mtati Lagoon, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R34 180 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Villa Mtati is 'n bekoorlike houthuis-villa tussen die duine en 'n kuswoud in die skilderagtige Port Alfred. Dit bied ruim en gerieflike verblyf wat alle maaltye insluit en dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n privaat en rustige wegbreek met 'n panoramiese see-uitsig.

Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke slaapkamer lei na 'n stoep met sitplek en 'n see-uitsig.

Die oopplankombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die villa sluit sjefs en huishoudsters in. Die leefarea het 'n etenstafel, ontbythoekie, TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Die villa het ook 'n sauna en 'n kaggel en lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige uitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot strandtoerusting en 'n speelkamer met speletjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mtati sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Switsers
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • R72 Kusweg, Eenheid 2 Mtati Lagoon, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R34 180
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R34 180
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R72 Kusweg, Eenheid 2 Mtati Lagoon, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b24051149cca975618c57378efffc504aaa3e6bdff4f85b1ed48f5ff3b29eff210f4f4521e954f553e650d775756b6a640e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R34 180 per nag, vir 6 mense R72 Coastal Road Unit 2 Mtati Lagoon 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.4209269 27.2605203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem