+35

Villa Nordica

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Tritonia Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Nordica bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonnige woonstel in Table View. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is 300 m vanaf die strand en dit is stapafstand vanaf restaurante, winkels, openbare vervoer en kroeë.

Die woonstel is op die tweede verdieping en word slegs deur trappe bereik. Die woonstel is geskik vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kaste het. Die badkamer het 'n bad, stort, linne en badhanddoeke.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea het natuurlike lig. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottlgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV en dit lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat parkeerplek. Die woonstel het wasgoedgeriewe met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die woonstelblok is naby die gewilde seilplankry-strand en strandhanddoeke word voorsien.

Die gewilde V&A Waterfront is 19 km vanaf die woonstel en Kaapstad Internasionale Lughawe is 29 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Tritonia Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Nordica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Tritonia Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702cb5b6b8414830bdc1e839afaff2d299339b8ad3c8e561328a99794c20fc184111e86e76fd0a54a98d10f1ccba210a1e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Tritonia Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82069434333 18.480114860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang