LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Clarens

Villa Nova Clarens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Charmaine R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Great value for money. Lovely place. So clean, modern, and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Villa Nova Clarens
Hi Charmaine, Thank you for your review. We look forward to hosting you in Clarens again soon.

Terry P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

In the words of my colleague - Small heaven. I booked accommodation for 2 of my colleagues. The hostess was very helpful and friendly, even when I had to contact her after hours. It was a very easy and pleasant booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Villa Nova Clarens
Hi Terry, Thank you for your review. We look forward to hosting you in Clarens again soon.

Abrie H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Aug 2026

Wonderlik. Wonderlik, skoon, veilig en awards.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Piet M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Ten spyte van die tekortkominge het ons dit baie geniet. Al die foute kan reggestel word. Ons het lekker gebly, maar die plek het 'n paar tekortkominge. Een toilet was regtig vuil gelaat. Gordyne is baie knap en jy sukkel om vensters toe te trek. Die dubbelbed in die hoofslaapkamer moet tussen die bedkassies ingeforseer word. Die plasing van die toilette is baie ongemaklik, veral vir groter persone. Sommige van die bedlampies werk nie. Geen verwelkomingsbederfies of seepies nie. Van die handdoeke het vlekke. 'n Lugbraaier sal welkom wees daar. Anders is die plek lekker ruim.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ulandi D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Tranquil luxury with a personal touch. Our stay at Vila Nova Clarens was more than just a getaway – it felt like a little love story in the mountains. Everything from the warm, tastefully decorated unit to the cozy fireplace and stunning views made it unforgettable. It’s the kind of place that brings you closer, where time slows down and the world fades away. Truly special – we’ll treasure the memories and definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
Villa Nova Clarens
Thank you, Ulandi. I appreciate it. I will also relay this message to the owners.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf R5 400
33 % AF
R5 400 R3 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 400
33 % AF
R5 400 R3 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 400
33 % AF
R5 400 R3 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Off the R712, Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7caee01118da919db027a53aa489bc1c32a2482b0855a20ed250b6198ca1a11b57034be3b1f526ecf2640260653c20682799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 400 nouVanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Off the R712 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509362 28.431287

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang