8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 13 1st Crescent, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camps Bay Luxury Villa bied selfsorgverblyf en is in die luukse Kampsbaai, tussen die Twaalf Apostelberge en die Atlantiese Oseaan in Kaapstad. Die villa is die ideale basis om die verskillende besienswaardighede aan en op die Atlantiese kus te verken.
Hierdie vakansiehuis, wat oor meer as 1 verdieping strek, het plek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en oopplan-leefareas. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad of albei. Die villa het ’n ten volle toegeruste kombuis met die nodige toerusting en kookgerei om maaltye voor te berei.
Die hoofoopplan-leefarea op die grondverdieping van die villa lei na ’n terras wat toegebou is met ’n ingeboude kroegarea, stoepmeubels en glasdeure wat na die tuin lei. Die tuin het ’n plonspoel en speelarea vir kinders, sowel as gasbraaigeriewe en ’n Jacuzzi wat ’n uitsig oor die see en die area bied.
Daar is ook gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel.
Camps Bay Luxury Villa is naby die getypoel, Kampsbaaistrand, 7 km van die middestad en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 13 1st Crescent, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa on 1st Crescent het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 1st Crescent, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang