7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Main Road, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa p14a Selborne Gholflandgoed is in die Selborne Gholflandgoed geleë, 10 minute se ry vanaf die strand in die bekoorlike dorpie Pennington. Geniet die sonsondergang vanaf jou patio wat oor die pragtige gholfbaan uitkyk, en kyk na die voëllewe om jou.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 beddens een 3/4 en een dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond, en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die villa bied oorgenoeg kasspasie, linne, swem- en badhanddoeke. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels en gasbraaigeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar. DSTV is beskikbaar teen 'n klein fooi, gaste kan met hul eie Netflix- en YouTube-rekeninge aanmeld.
Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane, staproetes, swembaddens en 'n speelarea vir kinders.
Dit is ideaal vir 'n gesin of twee en is nie geskik om meer as 6 volwassenes te akkommodeer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Main Road, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa P14a Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Main Road, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang