7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Colwyn Drive, Villa Royale, Unit 914, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Royale 914 is 'n selfsorgwoonstel in Sheffield Beach, met 'n pragtige kransligging en pragtige uitsigte. Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot die strand en 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie woonstel is op die 9de verdieping geleë en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Dit bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het, ideaal geskik vir 4 kinders. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring.
Die eenheid maak oop na 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die see. Dit dien as die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n glas wyn te geniet terwyl jy die sonsondergang dophou. Gaste kry veilige parkering op die perseel in 1 toegekende onderdakparkeerplek, en bykomende parkeerplek is ook beskikbaar. Verder het die kompleks 'n gemeenskaplike braai en swembad waarvan gaste gebruik kan maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ruben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Colwyn Drive, Villa Royale, Unit 914, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Royale 914 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Colwyn Drive, Villa Royale, Unit 914, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang