Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 703

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R587 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 4 Mei 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 19 Sep 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 7 Aug 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie verblyf laat nie mense jonger as 25 jaar toe om sonder 'n volwassene te bespreek nie.

Villa Royale is 'n residensiële kompleks met baie streng reëls ten opsigte van geraas.

Vir 'n bespreking om bevestig te word, vereis Villa Royale 710:
1. 'n Afskrif van alle volwassenes se ID/Paspoort
2. Bewys van verblyf (indien SA-burger);
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorms en besprekingsreëls
4. Voertuigregistrasienommer/s

Die volgende is nie ingesluit by die tariewe nie en word ekstra gehef:
R1000 terugbetaalbare breekskadedeposito
R400 linnefooi indien gaste vir 2 nagte bespreek

'n 1 uur-skoonmaakdiens is beskikbaar Maandag tot Saterdag beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Dié diens is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie. Die diens sluit in: die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers en braaigeriewe en die vee en was van vloere. Skottelgoed word nie gewas nie.

Handdoeke word nie voorsien nie.

Daar is 'n uiters steil stap af na die strand vanaf swembadarea in kompleks, en daar is 'n alternatiewe pad na strand by die parkeerplek, aan die suidekant van die kompleks.
Villa Royale is op 'n krans met wonderlike see-uitsigte.
Sheffield Beach is nie 'n swemstrand nie, die naaste swemstrand is Salt Rock Beach.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28f0d1177d310b4cf2df51661ff63ce7966b65955cac8937e2ff31092bb1f568dc6d213a4e45853284e9e79f26c3e5f3a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 182 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488580084443 31.251868134918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem