Villa Shonene
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Villa Shonene is 'n pragtige selfsorg-duplekswoonstel met panoramiese uitsigte oor die Gordonsbaai-hawe. Hierdie unieke eiendom is die perfekte basis vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende, net 'n klipgooi van Bikini-strand af en net 'n kort entjie van die hoofstrand in Gordonsbaai af.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n bed geskik vir 2 kinders. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet in. Die leefarea sluit ook 'n driekwartbed in. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ligte en lugtige leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 4. Die sitarea bied gemaklike sitplek met 'n L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar. Die hysbak mag dalk buite werking wees tydens kragonderbrekings.
Buite bied 'n sonterras met 'n gasbraai en gemaklike sitplek die perfekte omgewing vir ontspanne aande langs die see. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste. Geniet asemrowende uitsigte oor die hawe en Valsbaai terwyl jy die Kaapse sonskyn geniet. Die eenheid is binne loopafstand van die Blouvlag Bikinibaai en net 'n kort entjie van Gordonsbaai se hoofstrand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Libby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Shonene het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang