Roosheuwel Akkommodasie by Villa Strada Guesthouse | LekkeSlaap
+28
+28

Villa Strada Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 63, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Strada Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Freemanville, Klerksdorp en is gerieflik op die N12 in die omgewing van die Rio Casino en die sakekern geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir sakeondernemings in die KOSH-omgewing, wat Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartebeestfontein insluit.

Verblyf word aangebied in enkel-, dubbel-, 2-enkelbed- of gesinskamers, elk met en suite-geriewe. Elke kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die Pretzel's restaurant op die perseel is ten volle gelisensieer, so gaste kan 'n ontspannende drankie of ete geniet. Gaste kan ook pool- of veerpyltjies-speel.

'n Aangewese braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Geriewe vir konferensies en ander funksies is ook beskikbaar.

Of gaste nou op reis is of net vakansiehou, dié gerieflike kamers bied die nuutste sowel as goeie outydse gemak. Kom ervaar verblyf van topgehalte waar gemaklike beddegoed en kamers met lugversorging 'n rustige, verfrissende verblyf verseker is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Joe Slovo-weg 63, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 63, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8a28c2727216623aa62c0157bf84cb5255c68b39a5ad3ad03703c6fe6a5177670209e738171576b95f4ffa2396435de78bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 63 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.866992078482 26.636192368086
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za