Villa Toscana Guest House
Gastehuis
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Steenbokstraat 68, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Toscana Guest House is in Thabazimbi in die Waterberge geleë. Dié dorpie is die poort tot die Bosveld en is die ideale basis vanwaar jy die omgewing kan verken.
Dié gastehuis bied gehalteverblyf in 7 en suite-kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is braaigeriewe op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike eetarea met tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafels.
Villa Toscana is naby myne, Marakele Nasionale Park, gholfbane en voetslaanroetes.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Steenbokstraat 68, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Steenbokstraat 68, Thabazimbi, 0380, Limpopo