Villa Verde

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anneke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Rustig, veilig en moeite werd. Dit was verskriklik mooi en skoon. Ons het lekker gerus, dit was privaat en die tuin voel soos huis! Sal definitief weer gaan as ons in die area is. Ons het 'n baba saam met ons gehad en dit het alle geriewe gehad om die ervaring beter te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Home away from home! Wat 'n lieflike plek. Tanya is beslis 'n 'super host'. Soveel detail in die binneversiering. Alles wat nodig is, is daar. Stil en rustige omgewing, baie veilig. Handoeke, bed en linne is van topgehalte. Sal beslis Villa Verde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 20 Mclagen Street, Heilige Akker, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19dc04eca508f99db90aa66a13940f295d89149af0acb02a2d47d44bb74e7935f21892eaaea955c633b954cf5a0315c6c1e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 20 Mclagen Street Heilige Akker 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.6992823 27.101096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang