Port Alfred Akkommodasie by Villa Vista Manor House | LekkeSlaap
+13

Villa Vista Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Park Road., Port Alfred., 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

U sal 'n gulhartige verwelkoming van Jurie en Lisa in hul elegante gastehuis ontvang. Die atmosfeer van Villa Vista spreek van goeie styl en weelde en weerspieël besondere aandag and die fynere aspekte. Villa Vista verwelkom diegene met rondreisende ingesteldhede en nooi u uit om deel te wees van die bederf deur 'n simfonie uitsigte, klanke en kleure.

U sal die pragtige uitsigte op die Indiese oseaan geniet en die ongerepte strande, Kowie-rivier en Koninklike Alfred-marina waardeer. Ons is u vriendelike tuiste in Port Alfred waar u as gas sal arriveer en as goeie vriend sal vertrek.

Port Alfred is die middelpunt tussen Port Elizabeth en Oos-Londen. Dit is 'n unieke toeristedorp waar u 'n anderse sin vir tyd en plek sal ervaar. Dit is die toegangspunt tot Suid-Afrika se luukse malariavrye wildreservate, historiese terreine soos die monument ter ere van die Britse setlaars en plekke waar Xhosa-opperhoofde geheers het. Die omgewing se genotvolle, gematigde klimaat kan u dwarsdeur die jaar geleentheid bied om u energievlakke te herlaai. Daarbenewens is dit ideaal vir konferensies, werkswinkels, "bosberade" en spanbougeleenthede.

Fynproewers-etes word deur Lisa van die Butlers Riverside Restourant-faam aangebied. Kontak haar gerus om 'n bespreking te maak.
"Die beste fynproewersmaaltyd ooit!" Helga uit Nederland in Februarie 2010.

Kredietkaarte word aanvaar. Dit is 'n vierster-gegradeerde gastehuis. Ons praat ook Frans en Portugees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Portugees
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Villa Vista Manor House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 33 Park Road., Port Alfred., 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Vista Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Park Road., Port Alfred., 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjN2IyOTBiLTNmZWYtNGIyOC05MWYzLTZmNGEwMGNiNTJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 33 Park Road. Port Alfred. 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.589705581528 26.897669434547
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za