Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa with a View - 36 Sovereign Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-straat, Sovereign Sands 36, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Villa with a View - 36 Sovereign Sands is 'n ruim selfsorgvilla in 'n sekuriteitskompleks in Blythedale en bied slaapplek aan tot 11 gaste.

Hierdie villa is op die booste verdieping van 'n multi-verdieping gebou en het lugversoring en 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit is geskik vir 8 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Elke verdieping lei na 'n stoep.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 'n is op die middelste verdieping en het elk ook 'n koningingrootte-bed. Op die grondverdieping is die vierde slaapkamer met 'n konngingrootte-bed en die vyfde slaapkamer met 3 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV ontspan.

Daar is 'n dubbelmotorhuis op die boonste verdieping en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Gaste het direkte toegang tot die strand waar hulle lekker kan wandel, swem, voëlkyk en tydens seisoen walvis- of dolfynkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa with a View - 36 Sovereign Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Villa with a View - 36 Sovereign Sands
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 20

Jaar gelys 5

Ligging

  • Umvoti-straat, Sovereign Sands 36, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa with a View - 36 Sovereign Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-straat, Sovereign Sands 36, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54db1e45a15842f6fe402ce5c046638e41e43289920647659e69c69925408e80e676784f7d111ee5545b1c15c6c5a143233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 Umvoti Street Sovereign Sands 36 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.368425781253 31.35431666011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem