Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa with a View - 36 Sovereign Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Villa with a View - 36 Sovereign Sands bied slaapplek aan 8 volwassenes en 3 kinders.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die eenhede is na aan mekaar, en dus word harde musiek of buitensporige geraas tussen 22:00 en 08:00 nie toegelaat nie. Enige klanke dra vreeslik vanaf die balkonne en gaste word gevra om ander gaste in gedagte te hou.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes aanvaar wat deur die beheerliggaam voorsien word.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Troeteldierbeleid:
- Troeteldiereienaars moet die bewys van inentingsertifikaat van die troeteldiere voor inklok voorsien.
- Honde moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
- Troeteldiereienaars moet asb. agter hulle honde skoonmaak.
- Eienaars moet asb. hul honde verhoed om onnodig te blaf.
- Honde mag nie sonder toesig in die verblyfeenheid gelos word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-straat, Sovereign Sands 36, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54db1e45a15842f6fe402ce5c046638e41e43289920647659e69c69925408e80e676784f7d111ee5545b1c15c6c5a143233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 Umvoti Street Sovereign Sands 36 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.368425781253 31.35431666011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem