Villacadia 6
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 819 Arcadia Street, Jacaranda Mews, Pretoria, 5201, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Villacadia 6 is 'n ruim selfsorg-dorpshuis wat sentraal in Pretoria geleë is en ideaal vir gesinne, groepe vriende en sakereisigers is.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby ambassades, universiteite, hospitale en die Uniegebou. Die Loftus-winkelsentrum en Loftus Versfeld-stadion is ongeveer 400 m ver en die Hatfield Gautrain-stasie is 1,5 km ver. Hierdie area word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 819 Arcadia Street, Jacaranda Mews, Pretoria, 5201, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
819 Arcadia Street, Jacaranda Mews, Pretoria, 5201, Gauteng
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang