Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uudhengelo 92, Uudhengelo Village, Omuthiya, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Village Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Uudhengelo, 'n dorpie naby Omuthiya, langs die D3673-weg geleë. Dit is ideaal vir diegene wat Etosha Nasionale Park besoek of troues in die omgewing bywoon en is net 'n hanetreetjie vanaf King Nehale Gate.

Dié verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na die eetarea. Dit strek verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die onderdakstoep het sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Village Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Uudhengelo 92, Uudhengelo Village, Omuthiya, 0000, Osjikoto
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Osjikoto Namibië
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uudhengelo 92, Uudhengelo Village, Omuthiya, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA612fc8e7b8bcb54801f801baab4659c52c46aa4ec90d696ade5db2efaacd7310bf47e89914ee7228bd2ccf6f730f8bf2d3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Uudhengelo 92 Uudhengelo Village 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.381027290449 16.444848877438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem