LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Sandton

Home and Away



  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Home and Away is in 'n veilige kompleks in Lonehill geleë. Dit is sentraal geleë in die Fourways-area, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is stapafstand van Fourways Crossing, Fourways Mall, Monte Casino, restaurante en supermarkte. Die eenhede is naby die N1 William Nicole-snelweg vir maklike verbinding met enige deel van Johannesburg en 16 km van Lanseria-lughawe af.

Verblyf word aangebied in 2 woonstelle met verskillende slaapkapasiteite. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke woonstel het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot by die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Gaste het veilige parkering op die perseel, en die kompleks het 24-uur-sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Fietsry
Kaartbetalings
Elektroniese bankoorplasing
24-uur-sekuriteit
Engels
Xhosa

Kamers

Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi gedurende hul verblyf.

Die eenheid het sy eie privaat balkon en is die ideale plek om die sonsondergange te kyk. Hier kan gaste 'n heerlike oggendkoppie koffie geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas word in die kompleks toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die skuifdeur van die sitarea lei na die stoep met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas word in die kompleks toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Itumeleng M
Gesin met klein kinders
5.0
It was a great place to stay at for a weekend getaway! I enjoyed my stay together with my 2 kids. We played tennis and unfortunately we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Ntuthuko S
5.0
It's a place I'd go to again. It was very great; the place is safe, clean and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Mpumelelo Zamokuhle Z
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful. Beautiful apartment with a lot of sunlight in a secure, quiet neighbourhood.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Erik O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Geriewe was alles daar en dit is baie veilig, al voel jy nie veilig totdat jy agter die toe ...
Sien meer
Aug 2025
Vanessa D
Gesin met tieners
5.0
Comfort and convenience. Comfortable, convenient and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Itumeleng M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

It was a great place to stay at for a weekend getaway! I enjoyed my stay together with my 2 kids. We played tennis and unfortunately we could not swim since the weather was not allowing us. We relaxed inside the apartment and watched TV. The place is also quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntuthuko S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

It's a place I'd go to again. It was very great; the place is safe, clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Home and Away
Thank you so much, you are such a good guest. Please visit again.

Mpumelelo Zamokuhle Z
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful and peaceful. Beautiful apartment with a lot of sunlight in a secure, quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Home and Away
Thank you so much, Mpumelelo. You are such a good guest. Please visit again.

Erik O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker! Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Geriewe was alles daar en dit is baie veilig, al voel jy nie veilig totdat jy agter die toe hek is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Home and Away
Thank you. You are a good guest.

Vanessa D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Comfort and convenience. Comfortable, convenient and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Home and Away
Thank you, Vanessa. It was great having you in the apartment.

Pienaar C
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.0
Jul 2026

Very good stay. Our technicians were very happy with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew B
Kort verblyf
3.6
Jul 2026

Pleasant. Arrived not late 9:30 pm, no hot water, booked for 3 adults, only 2 towels. Place was clean and spacious. Sorted everything out the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Siphokazi S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Perfect. Amazing, wonderful! I just loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Home and Away
Thank you, my lady. It was a great pleasure hosting you.

Ian L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Comfortable and secure. We booked this accommodation due to its proximity to Fourways shopping and restaurants. It's clean, comfortable and secure, and I'm happy to rate it 4 stars. However, to make it a truly 5-star experience, the renter should consider the following: 1. No bedside lamps. 2. Mattress needs to be turned or replaced as it's sunken in the centre. 3. No toilet roll holder. 4. No shower soap holder/shower/shampoo. 5. No bathroom bin. 6. No microwave dishes and large breakfast bowls. 7. No dish drying and cutlery drainer/racks. It would be nice to have a small bottle of milk in the fridge so that weary travellers can make tea or coffee when they arrive. Also, no salt/pepper set. These points above may sound trivial but can make the property more comfortable for people and hence more desirable to book and stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Was meestal uit in die dag. Veiligheid en ligging was vir ons goed. Plek is reg vir kort verblyf. Ons het 7 dae gebly. Ons was 3 gaste en daar was net 2 groot badhanddoeke, geen klein handdoeke of seep nie. Ook net 2 'pudding' bakkies. 1 stoel was ook stukkend. Plek kort 'n bietjie TLC.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Home and Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Eenslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel
Selfsorg

Geen geraas word in die kompleks toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3b6f8de588e51057ff1e765ef76cf51edcd4727af5288250aaa609388cf0a3c8f5a4505280aef3343587bd4a0196ed00fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 96 Sunset Avenue Villefranche Complex 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.013808457644 28.013881415154
Soek in 'n groter streek