- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Home and Away is in 'n veilige kompleks in Lonehill geleë. Dit is sentraal geleë in die Fourways-area, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is stapafstand van Fourways Crossing, Fourways Mall, Monte Casino, restaurante en supermarkte. Die eenhede is naby die N1 William Nicole-snelweg vir maklike verbinding met enige deel van Johannesburg en 16 km van Lanseria-lughawe af.
Verblyf word aangebied in 2 woonstelle met verskillende slaapkapasiteite. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke woonstel het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot by die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gaste het veilige parkering op die perseel, en die kompleks het 24-uur-sekuriteit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Home and Away het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang