LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei

Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karien B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Het die paar dae heerlik gekuier en sal die Private Villa aanbeveel. Die verblyf was pragtig en so ook die ligging en uitsig. Die 2 slaapvertrekke word geskei deur die leefarea wat baie privaatheid verleen. Alles was skoon en die bestuur was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Very comfortable contemporary accommodation with lovely views across the valley. Impressive, luxurious, contemporary accommodation. Very comfortable with everything you could require. Lovely view of the mountains across the valley. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Storm
Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde
Glad you enjoyed your stay!

Lizelle A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rus en Vrede. Ons het heerlik gebly, dis 'n pragtige plekkie in 'n asemrowende omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Storm
Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde
We are glad you enjoyed your stay!

Werner V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker rustige mooi omgewing. Baie goed toegeruste blyplek, niks nodig om saam te vat behalwe jou eie kos ens. nie. Baie lekker rustige omgewing. Baie lekker vir rustig wees en stoep sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Storm
Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde
We are glad you enjoyed your stay, Werner!

Johnni P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2024

Next level! Lieflike plek en heerlike kuiers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Storm
Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde
We are glad you enjoyed your stay!

Anton H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige verblyf, fantasties geleë, en baie goed toegerus. Pragtige verblyf, fantasties geleë, en baie goed toegerus. Ons het twee nagte in Villetta gebly, en alles was fantasties gewees. Die plek het 'n ideale uitleg, met twee slaapkamers wat omtrent presies dieselfde is met eie stoep en privaatheid. Die versierings, geriewe, en alles was baie goed gewees. Ons het alles wat ons nodig gehad het - beskuit, koffie, tee, melk, sjampoe, seep, ens. Die uitsig vanaf die perseel is ook asemrowend. Ons kan definitief dit aanbeveel, en sal graag weer self hierso bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Storm
Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde
Ek is baie bly om te hoor julle het julle tyd by Villetta geniet. Baie dankie vir die review. Ons waardeer die terugvoering.

Saul A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Relaxing, comfortable stay. What a wonderful stay and place. Beautiful, comfortable home. We hope to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Storm
Private Villa in the heart of the Hemel-en-Aarde
We are glad you enjoyed your stay, Saul!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Storm Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf
R2 566
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 566
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 566
per nag, vir 4 mense
Bespreek

J7WG+R39, Hermanus, 7200, Hemel en Aarde Valley, Greater Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 02:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465772737117a5325e2459d59dadbd771f054b7a5bbcaf68403dec094a6fbee6a14d84660e32fbbd90ca460be1fe42971198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 566 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 J7WG+R39, Hermanus, 7200 Hemel en Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-02:00 10:00 -34.3529625 19.2752344