2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Papiesvlei Road, Vaalvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vineyard Cottage is 'n eko-kothuis, onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, op 'n werkende plaas in die hartjie van die Overberg, met panoramiese uitsigte oor Walkerbaai en op die Kleinriviersberge. Hierdie kothuis word deur fynbos en wingerde omring en het suiwer fonteinwater, 'n houtvuurwarmbad en sonkrag, en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dié luukse kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, buitestort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en spog met 'n manjifieke uitsig.
Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe, en gaste kan in die warmbad met 'n uitsig oor die wingerde ontspan. Gaste is welkom om op die plaas te stap, in die damme te swem en vis te vang, en deur die groentetuine te wandel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tabby Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Papiesvlei Road, Vaalvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Vineyard Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Papiesvlei Road, Vaalvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang