+23

Vintage Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Vintage Apartment is 'n bekoorlike woonstel in die lewendige Seepunt-woonbuurt en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met rugsteunkrag vir ekstra gerief. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Die woonstel kan gemaklik tot 2 volwassenes en 1 baba akkommodeer. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word aan gaste voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leef- en eetarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea sluit 'n etenstafel in en lei na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Straatparkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die woonstel is binne maklike bereik vanaf winkels, restaurante, kafees en die skilderagtige Seepunt-promenade.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 202 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 10 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a932b06270e86d85e19e2957b531549d4c3c344e7054b33495fa3bc09dc23d7ddbb43ff11145fc10a651e358fd26f742b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 3) 202 High Level Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.916916 18.3922339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang